top of page

Manne verenig!

  • Writer: koebergerkoerant
    koebergerkoerant
  • Jul 28, 2019
  • 1 min read

Deur Jessica palmer


Manne,kry jy gereeld komplimente oor jou Angelvoice? Dames, kan jy ‘n wynglas met jou skitterende stem breek? Indien dit wel die geval is, lees gerus verder.


Vanaf 5 tot 8 Augustus sal daar kooroudisies wees vir die fikste, slimste en mooiste mense! Dit gaan ‘n tawwe stryd wees en net die beste sal oorleef.


Koor is meer as net klassieke liedjies en strikdasse! ‘n Spesiale band word gevorm met 90 ander mense . Jy leer ‘n bietjie latyns, maak nuwe vriende en wie weet, ontmoet dalk jou toekomstige man of vrou…


Boonop kry jy ook ‘n kans om jou Afrika-danstoertjies te wys – wie weet… dalk ontdek jy jy het ander talente as sing ook.


Verdere inligting sal by Me Viviers in kamer B27 beskikbaar wees.


Koor is goed vir die siel, dit kan ons waarborg. Maar wat jy daarvan maak, hang van jou af!


Recent Posts

See All

Comments


© 2018 by Die Koeberger. Proudly created with Wix.com

bottom of page