top of page

Metro-Noord “Taal Spel”

Kayla Lourens en Amor van Greunen het Saterdag, 27 Julie 2019, aan die Metro-Noord Afrikaanse kompetisie vir graad 12’s deelgeneem. Amor...

SOS!

Deur Kayla Lourens en Kaylie Hönicke Vir die Matrieks is die September (rekord) eksamen byna hier… Ja, dis tyd om die afgelope 12 jaar se...

Ses noodsaaklikhede vir jou sportsak

Deur Stef Boshoff 3…2…1… die rugbybal vlieg deur die lug. Jy kyk om jou rond opsoek na jou mede spanmaats wat die bal gaan red van die...

10 Winter Wenke

Deur Simoné van Eden As jy die afgelope Antarktiese week oorleef het, is jy halfpad daar! Ongelukkig lê ʼn hele maand van diep winter nog...

Die gevreesde “N” woord – die NBT’s

Deur Runé du Plessis en Kayla Lourens Na omtrent 16 uitmergelende eksamens is dit uiteindelik vakansie! Jy val na skool op jou bed neer…...

*Skouspel 2019*

Mia Fourie “Waar is my eyeliner?” “Selfieeeeeee!” “Help my gou om hierdie flippen corset af te kry- EK MOET OOR 5 MINUTE ON STAGE...

Ons TOPPRESTEERDERS en hulle geheime

Deur Maja Smith Met die eindeksamen al sigbaar op die horison is dit ongelukkig diegene wat al twaalf jaar lank hiberneer se tyd om...

Die reusagtige sprong van Graad 9- tot Graad 10- Wiskunde

Deur Louwrens Wessels Om van graad 9 te spring na graad 10, is oor die algemeen ‘n aanpassing. Jy is nou ‘n senior en skielik is al jou...

Wyk, winter, wyk!

Deur Klia Verster Met die aanbreek van die koffie en kombers seisoen kan dit nuttig wees om 'n paar winter-wen-wenke te hê: · Hou 'n...

10² + 2(46) = Hoërskool Durbanville

Deur Klia Verster Dìt is die wenresep vir 192 jaar se besonderse skoolhou: Die ryke geskiedenis,wat die boustene van ons skool...

Moeg?

Deur Jessica Palmer Dagdroom jy gereeld in jou skeinat klas? Of sluk jy jou ewe verveelde en moeg-bedekte klasmaat in? As jy sukkel om by...

Manne verenig!

Deur Jessica palmer Manne,kry jy gereeld komplimente oor jou Angelvoice? Dames, kan jy ‘n wynglas met jou skitterende stem breek? Indien...

Hou jou skooldrag jou warm?

Deur Franci Malherbe Dit is 7:30vm en oral staan groepies saamgebondel met rooi neuse wat “hardloop” in die koue wind. Almal probeer hul...

Vyf wenke vir 'n gloeiende vel

Deur Corlia Fick 'n Pragtige, gloeiende vel is 'n doel wat ons almal graag wil bereik, maar dit is makliker gesê as gedaan. Daar is baie...

Boekverslae wenke

Deur Stefani Terblanche Van graad 8 af word daar vir jou gesê dat jy eendag in matriek boekverslae vir Afrikaans en Engels moet hê. Dit...

O/14 A-netbalspan speel Boksburg aan die brand

-Nellie Slabbert en Louwrens Wessels Ons O/14A-netbalspan het vanaf 19 – 21 Julie aan die SA Topskole netbaltoernooi in Boksburg,...

Klank en beligting gee jou toekoms ‘n verligting!

Stefani Terblanche Wil jy bekende mense ontmoet? Wil jy vroeër uit jou klas uit kom? Wil jy weet waarvoor al die knoppies op die...

Moets en moenies in HSD

Jana Laker Graad agts, welkom by Hoërskool Durbanville! Die eerste kwartaal is altyd propvol aanpassings – KO-ED is om die draai, daar...

Hello dinos

Ons graad 8’s voel sommer tuis hier in Durbanville 🤗

Die eerste treë

Runé du Plessis Dit is weer daardie tyd van die jaar waartydens die “snooze”-knoppie bietjie oortyd werk. Skoolskoene word weer afgevee...

© 2018 by Die Koeberger. Proudly created with Wix.com

bottom of page