top of page

Die beroemde gr.11 “meme-battle”

  • Writer: koebergerkoerant
    koebergerkoerant
  • Oct 10, 2018
  • 1 min read

-Runé du Plessis

Op 7 September was daar eweskielik baie nuuskierige graad 11’s wat die gange laat gons het. Die oproering was ‘n gevolg van ‘n nuwe matriek’19 Instagram profiel wat tot die bestaan gekom het - @hsdmatriek19. Dit is nadat daar in November 2016 ‘n “page” alreeds vir die graad 11 groep van die jaar geskep is - @matrieks.19 . Natuurlik was hierdie die begin van ‘n sogenaamde “meme-battle” waartydens dié twee mekaar begin aanvat het…

Hier is die voorsmakie:


@hsdmatriek





@matrieks.19





Dit is nou nie vir Die Koeberger om te besluit wie met die beste “memes” vorendag kom nie, maar ons wil graag julle opinies daaroor hoor, daar is ‘n paar goeie houe uitgedeel.

Tot nou soek al die gr.11’s die eienaars van die nuwe “page”, wie is julle verdagtes ?


 
 
 

Kommentare


© 2018 by Die Koeberger. Proudly created with Wix.com

bottom of page